Stappe van Sielewenning: Diagnose Redenasie B egeleiding Oriëntering Dissipelskap 5.1 Diagnose: Met ‘diagnose’ word bedoel dat die sielewenner probeer vasstel waar die ander persoon staan met betrekking tot ‘n verhouding met God. Dit kan hom help om sinvol die gesprek te kan lei en relevant te bly in alles wat hy sê. Elke mens bevind homself in een of meer van die volgende posisies: · Ateïs · Agnostikus · Apatiese · Gelowige van kultusse of ander godsdienste as Christenskap · Vorm-godsdienstige en selfregverdigende Christen · Oortuigde en/of soekende sondaar (ingeslu...
Clocolan Evangeliese Gemeente