Skip to main content

Deel 2- Redes vir Sielewenning.

2.  Redes vir Sielewenning:

2.1 Daar is 'n opdrag:

Matthéüs 28:19 “Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies...”

1Petrus 2:9 “Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig”



2.2 Daar is 'n oordeel:

Hebreërs 9:27 “En net soos die mense bestem is om een maal te sterwe en daarna die oordeel”

Handelinge 17:30 “God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer”

Handelinge 17:30-31 “God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer, omdat Hy ‘n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur ‘n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek.”



2.3 Daar is finaliteit:

2Samuel 14:14 “Want ons moet eenmaal sterwe en soos water wees wat uitgegooi word op die grond, wat ‘n mens nie weer kan versamel nie; en God neem die lewe nie weg nie, maar Hy koester gedagtes om ‘n verstotene nie van Hom af te stoot nie.”

Psalm 89:49 “Watter mens leef daar wat die dood nie sal sien nie, wat sy siel sal kan red uit die mag van die doderyk?” 



2.4 Daar is ‘n uitvloeisel:

Spreuke 11:30 “Die vrug van die regverdige is ‘n boom van die lewe, en hy wat siele win, is wys.”


2.5 Daar is ‘n beloning:

Daniël 12:3 “En die verstandiges sal glinster soos die glans van die uitspansel, en die wat baie tot regverdigheid lei, soos die sterre vir ewig en altoos.”


Comments

Popular posts from this blog

Deel 5- Stappe van Sielewenning: 1 Diagnose

Stappe van Sielewenning:     Diagnose  Redenasie   B egeleiding   Oriëntering  Dissipelskap 5.1   Diagnose: Met ‘diagnose’ word bedoel dat die sielewenner probeer vasstel waar die ander persoon staan met  betrekking tot ‘n verhouding met God. Dit kan hom help om sinvol die gesprek te kan lei en relevant te bly in alles wat hy sê. Elke mens bevind homself in een of meer van die volgende posisies: ·           Ateïs ·           Agnostikus ·           Apatiese ·           Gelowige van kultusse of ander godsdienste as Christenskap ·           Vorm-godsdienstige en selfregverdigende Christen ·           Oortuigde en/of soekende sondaar (ingeslu...

Deel 5- Stappe van Sielewenning: 5 Dissipelskap

Stappe van Sielewenning: Diagnose  Redenasie  Begeleiding  Oriëntering  Dissipelskap 5.5   Dissipelskap: Daar berus ‘n groot verantwoordelikheid by die geestelike werker om ‘opvolgwerk’ te doen. Die jong bekeerling is nog baie broos en het die ondersteuning van die geestelike werker baie nodig. Dissipelskap moet spontaan wees, maar tog is daar ‘n paar riglyne of wenke wat tot hulp kan wees. Skakel of besoek die jong bekeerling die volgende dag en hoor hoe dit met hom gaan. Verseker hom van jou getroue voorbidding vir hom. Verskaf aan hom geestelike literatuur en ‘cd’s’ of ‘dvd’s’. Gee aan hom ook Bybelstudies wat relevant is tot jong bekeerlinge. Sonder om ‘n oorlas van jouself te maak, besoek die jong bekeerling op ‘n gereelde basis. Nooi hom uit na byeenkomste van gelowiges en betrek hom daarby. Wees egter sensitief vir sy swakhede of beperkings. Moet dus nie druk op hom plaas om voor ‘n gehoor te getuig of om hardop te bid nie, maar...

Deel 5- Stappe van Sielewenning: 3 Begeleiding

  Stappe van Sielewenning:       Diagnose Redenasie  Begeleiding   Oriëntering Dissipelskap 5.3   Begeleiding: Voordat iemand begelei word in ‘n oorgawe is dit van kardinale belang om seker te maak dat hy: -            Werklik onder besef van verlorenheid en sonde oortuiging verkeer en desperaat is om gered te word en te breek met alle sonde. Kosteberekening is essensieel omdar niemand gered kan word indien hy nie hom heelhartig tot die Here bekeer van AL SY SONDES nie. -            Die Evangelie verstaan, en presies begryp waarmee hy nou besig is as hy ‘n oorgawe maak. -            Geloof    het om die Here Jesus te vertrou. Die geestelike werker kan vir die oortuigde persoon met wie hy nou werk vra om self te verduidelik waarom hy ‘n oorgawe wil maak. Hieruit kan ‘n g...